Laerskool Gericke leerders word in onderskeie Boland rugbyspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Gericke leerders Zachary Watt en Ruben Giliomee wat in die onderskeie o.13 Boland rugbyspanne
opgeneem is.
- Ruben Giliomee – o.13 Cravenweekspan
- Zachary Watt – o.13 Akademiespan

Sjoerd Selders (skoolhoof), Ruben Giliomee, Zachary Watt, Günther von Bentheim (Gericke o.13A Afrigter).









