Worcester-Noord Primêre Skool redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots om te kan sê dat sewentien van hul leerders aan die ATKV Redenaarskompetisie se eerste rondte deelgeneem het! Hulle het uitstekend gevaar. Baie geluk aan:
Graad 2
- Elize Erasmus
- Lisa Cronjé
- Mare Campbell
Graad 3
- Esmarie Engelbrecht
- Ezra Koch
- Mia Neethling
- MJ Vorster

Graad 4
- Elri Terblanche
- Jan Bester
- Liza Kriel
Graad 5
Justin Harmse
Graad 6
- Marnus Bester
- Zahn Hugo
- Isabella de Waal
Graad 7
- Olivia Vorster
- Levi Lategan
- Lizel Fölscher
- Luan Janse van Vuuren








