Laerskool Brits redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Brits se Interne Redenaarskompetisie het op Woensdag 15 Februarie plaasgevind. En die bekkige Britsies se standaard was hoog. Die volgende maats het podium plekke behaal.

Foto – Sanesa- Voor links na regs: Lana Skinner; Emma le Roux; Alissa Skinner Agter links na regs Ewan Krämer, Aiden Krämer en Henray Botha

Graad 2 Lumé Diedericks 1ste, Elandri Jansen 2de en Bea du Plessis 3de

Jo-Mari de Beer 1ste plek,Barend-Louis Lindeque 2de en agter staan Elbeth Bekker 3de plek

Graad-4 Emma Lombard 2de-Mieke Jansen 1ste en Duardo Labuschagne 3de 2.jpeg

Graad 5 Zander Claassen 3de, Janique Goosen 1ste en Mija Bayer 2de

Graad 6 Marthin Lampbrecht 2de, Lida-né Barnard 1ste en Rian Herholdt 3de

Graad 7 Voor Monya van der Merwe 1ste, Agter Jana Werner 2de en Drikus Fourie 3de
Hier volg Uitslae van die 1ste Sanesa Qualifier (ruiters) wat op 18 Februarie by Stokkiesdraai in Brits plaasgevind het..

Foto – Sanesa- Voor links na regs: Lana Skinner; Emma le Roux; Alissa Skinner Agter links na regs Ewan Krämer, Aiden Krämer en Henray Botha









