Laerskool Gericke netbalafrigter presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan juffrou 𝗔𝗸𝗲𝘀𝗵𝗶𝗮 𝗛𝗮𝘆𝘄𝗼𝗼𝗱 wat as spanbestuurder vir die o. 12 Kaapse Wynlandspan gekies is. Hierdie spanne neem 15 – 18 Julie 2026 aan die Inter-distrik netbaltoernooi deel. Laerskool Gericke is baie trots op jou!










