Hoërskool Middelburg se o.16 A netbalspan is Wildeklawer 2026 wenners
ADVERTISEMENT
Hoërskool Middelburg se o.16 A netbalspan is Wildeklawer 2026 wenners. Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie prestasie. Die spelers het te staan gekom teen van Suid-Afrika se beste skole en het uitstekend gevaar.
Vrydag:
- Parel Vallei wen 16-14
- Shayamoya wen 21-7
- Affies verloor 11-23
Saterdag:
- Betlehem wen 26-10
- Rustenburg wen 23-12
- Paarl Gim wen 25-15
Sondag:
Semi finaal wen Paarl Girls 16-14
Finaal Affies wen 17-14










