Hans Strijdom leerder gekies vir die Limpopo Netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hans Strijdom leerder Botshelo Seleka, wat gekies is vir die Limpopo Netbalspan. Ons is baie trots op jou prestasie, geniet die res van die netbalseisoen wat voorlê.
![]()










