Laerskool Tzaneen redenaars neem deel aan ATKV uitdunne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Larrie redenaars wat deelgeneem het aan die ATKV kompetisie se uitdunrondte wat gehou is by Hoërskool Pietersburg op Dinsdag, 18 April.

Noah Cremore, Willem Mostert, Maya Vosloo, Ilana Lubbe, Sulé Espach, Karien Smith en Tihana Venter.

Weirich Vorster, Luan Lubbe, Miané Espach, Nihan Snyman, Joshua Bekker en Izias van Niekerk

Inge Jansen van Vuuren, Ilé Fourie, Bea-Marie Bekker, Pieter Mostert, Righardt Vorster, Reuben Schulze, Simeon Bekker, Albert Smith en Kyle Cremore.
Afwesig: Joshua Schulze, Juanita Broodryk








