Laerskool Tygerpoort rugbyspelers gekies vir Provinsiale spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Tygerpoort se o.12- en o.13-rugbyspelers wat gekies is om die onderskeie provinsiale rugbyspanne te verteenwoordig. Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle en wens julle alle sterkte toe vir die seisoen wat voorlê. Hou aan om met trots en passie te speel!










