Rugby spanfoto’s – Hoërskool Montana
ADVERTISEMENT
Hier is die Hoërskool Montana se rugbyspanne wat gaan speel in die 2022 sportdag tussen Hoërskool Rustenburg en Hoërskool Montana. Ons gesels ook met die eerstespan afrigter Jan Cloete:
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ons span gaan in 2022 mooi hardloop rugby speel.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê verseker in die voorspelers (alhoewel die agterlyn baie slaan krag het).
Wat is die moeilikste aspek van ‘n skole afrigter se taak?
Om teen skole te kompeteer met skole wat leerders ‘koop’ of beurse aanbied om by hulle te kom speel.
Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so?
Die begeerte om professioneel deel te neem. Word op ‘n vroeër ouderdom gekweek en die verwagtinge van ouers en professionele liggame word by die dag hoër.
o.19 A

André van Heerden

CJ du Preez

Danie Rossouw

Divan Steyn

Estian Gouws (Kaptein)

Ewald Willemse

Ewan Korb

Hein du Preez

Ivaan Koltzov

Jaco Paterson

Jannie Kruger

Johan Greyling

Joshua Fouché

KC Smith

Liam de Villiers

Logan Gamble –

Marco Ras

Nico Oosthuizen

Rigard van Rensburg

SW Nel

Vian Kelly

Zandré van Niekerk
o.19 B

Rugby Tweedespan Heel voor: Marcell Gouws 1ste ry: Duvan Gräbe, Henro Collins, Keagan van Wyk, Ewald Willemse, Christiaan van der Merwe.
2de ry: Zandré van Niekerk, Richard Kühn, Christiaan Coetzee, Joshua Fouché, Dean Sciocatti, Tyler Pienaar, Zander Fourie 3de ry: Morné Human (afrigter), CJ du Preez, KC Smith, SW Nel, Nico Oosthuizen, Danie Rossouw, Liam de Villiers, André van Heerden, Divan de Swardt, Zach de Beer (afrigter)
o.16 A

o.16A Heel voor: Clewin Theunissen, Tyron van Rooyen, Marcell Brits, Sandro Sieglaar, Stephan Steyn, Divan Nel. 1ste ry: Luhan Theunissen, Devann van der Merwe, Ryan Nel, JF Venter, Duan Strydom, Gustav Castelyn Agter: Teejay Henning, Ruan Louw, JP Swanepoel, Justin Herbst, Richard Botha, Martin Fick (afrigter), Eduard Retief, Neels Kruger (afrigter), Jacques Greyling, Martin Venter, Reuben van Hammersveld, JB Maree
o.15 A

o.15A Rugby 1ste ry: Coulson Bowery, Angelo van Rensburg, Aiden van der Made, Dieter Scheepers, Marq de Villiers, Braam Schutte, Benno Steenkamp, LJ Fourie, Aiden Vorster Agter ry: Keagan van der Merwe, Hendrew Schoeman, Jean Rademeyer (afrigter) Kyle Bronkhorst, Sam Schoeman, Cameron Pieters, Malcolm Wright, Ashton Vorster, Dirk Coetzee, Juan Alexander, Leon Deysel, Joseph Wilkinson, Paul Ras, Marek Fuka.
o.14 A

o.14A Heel voor: Duppa Prinsloo 1ste ry: Vian Henrico, Xander du Preez, CJ Kruger, Jean Fourie, Ryan Swart, Rethabile Matloa Agter: Lovan Erasmus, Rubel Bester, Ulrich van Biljon, Eric Potgieter, Danny Mokhoabane (afrigter) Juan Theunissen, Martiens Botha, Liam Borsje, Nathan de Klerk.









