Hoërskool Bredasdorp redenaars wys hul selfvertroue op die verhoog
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bredasdorp spog met bedrewe BD-sprekers. Twaalf BD’s het op 27 Februarie verskeie interessante
onderwerpe aangespreek by die jaarlikse kleureredenaars. Ons is besonder trots op almal wat die moed het om
voor ‘n vol skoolsaal oortuigend hulle sê te sê.

The three Gold team orators were: Simika Nariandas (3rd), Janíke van Wyk (2nd), Nontle
Xamlayo (winner)

Die drie beste Blouspan-sprekers was: Daniël Fourie (3de), Joeke Lubbe (2de), LeslieAnn Janse van Rensburg (wenner)

Agter vlnr: Mikayla de Jager (Blue, gr 11), Erin Appel (Blue, gr 9), Jack Wessels (Goud, gr 8), Daniël Fourie
(Blou, gr 10), Leslie-Ann Janse van Rensburg (Blou, gr 10)
Voor vlnr: Cordia Walters (Gold, gr 9), Lucy Turvey (Gold, gr 11), Joeke Lubbe (Blou, gr 8), Simika Nariandas (Gold, gr 12), Janíke van Wyk (Goud, gr 9), Nontlé Xamlayo (Gold, gr 11) Afwesig: Kalipa Siyongwana (Gold, gr 11)









