ATKV Redenaars prestasie vir Hoërskool Brackenfell
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Charmaine van Wyk en Micke van der Westhuizen wat deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKVRedenaarskompetisie
wat eersdaags sal plaasvind. Micke van der Westhuizen het ook deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod en het behoorlik gewys hoe talentvol sy kan wees. Micke het ‘n Cum Laude en ‘n Goud+ gekry vir haar deelname aan Redenaars en Monoloog.










