Ligbron Akademie Vir Tegnologie redenaars deur na volgende rondte
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Ligbron Akademie Vir Tegnologie leerders wat deurgedring het na die volgende rondte van die Mpumalanga ATKV Redenaarskompetisie: Vinasia Marx (Huistaal); Jasmyn Archer (Eerste Additionele Taal), Kristen Lloyd (Huistaal) en Eljoné van Niekerk (Huistaal).










