Laerskool Truida Kestell redenaars lewer uitstekende toesprake
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat uitstekende prestasies by die OPPIE TONG AF nasionale finaal behaal het .Congratulations! We are extremely proud of you!
- Isabelle Koch (Gr. 7) 4de plek
- Andries van der Walt (Gr. 1) 2de plek
- Kai de Klerk(GR. 6) 1ste plek
![]()










