Hoërskool Overvaal leerders en afrigters ingesluit in die Valke rugbyspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 6 seuns van Hoërskool Overvaal wat gekies is vir die Valke-rugbyspan! Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, toewyding en die manier waarop julle ons skool verteenwoordig. ’n Spesiale gelukwensing ook aan twee van ons personeel wat as afrigters deel vorm van die Valke-span — Mnr. Fanie van Wyk en Mnr. Carl Goss. Julle passie en leiding maak ’n groot verskil!












