Hoërskool Warmbad
Hoërskool Warmbad celebrated world Poetry Day
On 21 March 2026 Hoërskool Warmbad celebrated World Poetry Day a day to honour the power and beauty of words. Poetry has existed for ...Hoërskool Warmbad 2025 Matriekuitslae
Baie geluk aan Hoërskool Warmbad se klas van 2025 met hul puik uitslae. Die skool behaal die volgende: Slaagsyfer: 92.94% Kandidate: 85 Bachelor: 58% ...Hoërskool Warmbad bak suurlemoen meringue
As die lewe vir jou suurlemoene gee… bak Hoërskool Warmbad ’n suurlemoen meringue! Ons Verbruikersstudie-span het op Maandag, 15 September 2025 die kombuis oorgeneem ...Hoërskool Warmbad Con Spirito Forte Nasionale rondte uitslae
Hoërskool Warmbad is ongelooflik trots op ons leerders wat deelgeneem het aan die Con Spirito Forte Round, Nasionale Rondte op 6 September 2025. Baie ...HS Warmbad Verbruikers Studies meesterbakkers is aan die brand
Hoërskool Warmbad jong meesterbakkers het die kombuis aan die brand gebak (nie letterlik nie!) Hulle het van niks af muffins gebak – en dit ...Hoërskool Warmbad onderwyser verwerf ‘n wêreld Rugby kwalifikasie
Ons is trots op een van Hoërskool Warmbad onderwysers! Mnr. Thinus van der Heever het op 04 Junie 2025 ñ Wêreld Rugby Vlak 2 ...Hoërskool Warmbad hockey season is in full swing
The hockey season is in full swing, and we’re proud to introduce: Hoërskool Warmbad’s 1st Team Hockey Boys!With many fresh junior faces in the ...Hoërskoool Warmbad bedank borge
Hoërskool Warmbad se 1ste span rugby seuns sê BAIE DANKIE aan ons ongelooflike borge! GWM – Truie, broeke en kouse ATKV Klein Kariba – ...Hoërskool Warmbad Matriekuitslae 2023
Hoërskool Warmbad spog met puik Matriekuitlae vir 2023.Baie geluk.6 A’s 5 A’s 4 A’s 3 A’sHoërskool Warmbad kies hul nuwe leiers
Hoërskool Warmbad UK 2024-HoofleiersBaie geluk aan ons hoofleiers vir 2024. Mag die Here jul toerus met wysheid en krag vir die belangrike taak wat ...Hoërskool Warmbad Bergfietsry uitslae
Die Hoërskool Warmbad is trots op Henlu van der Heever, Marko van der Westhuizen en Adrean Smit wat Saterdag ,19 Augustus 2023 aan die ...HS Warmbad hokkiespan word bekroon as Limpopo wenners
Warrie hokkie slaan ‘n barshou en word bekroon as Limpopo Wenners! Die Warries het op 10 Junie 2022, floreer toe hul teen Hoërskool Frans ...HS Warmbad hokkie teen HS Nylstroom
Warrie hokkie meet kragte in die finaal met Hoërskool Nylstroom! Die afgelope naweek het die Warries na Hoërskool Pietersburg gereis. Daar het hulle ‘n ...HS Warmbad rugby Limpopo Kampioene
Die Warries het die naweek behoorlik koning gekraai op die rugbyveld van Curro Heuwelkruin teen Hoërskool Eric Louw. In ‘n naelbyt wedstryd kon die ...HS Warmbad leerders reg vir aksie by Wêreldkampioenskappe
Baie geluk aan Brandon Bloemhof en Michael Carr van Hoërskool Warmbad. Hierdie twee leerders was verkies om aan die JSKA Wêreldkampioenskappe te gaan deelneem ...Hoërskool Warmbad Redenaars praat sin
7 Warries praat hul tonge los! Baie geluk aan die volgende leerlinge van Hoërskool Warmbad wat deelgeneem het aan die Oppie Tong Af – ...

















