HS Warmbad Verbruikers Studies meesterbakkers is aan die brand
ADVERTISEMENT
Hoërskool Warmbad jong meesterbakkers het die kombuis aan die brand gebak (nie letterlik nie!) Hulle het van niks af muffins gebak – en dit was smullekker! Vol meel, lag, en leersame pret – dis hoe ons dit doen by die Warries!















