Hoërskool Adamantia neem deel aan die semi-finaal van Pro NK Junior kok van die Jaar
ADVERTISEMENT
10 van Adamantia se leerders het Maandag 19 Mei 2025 aan die semi finale van die RPO NK JUNIOR KOK VAN DIE JAAR 2025 deel geneem.
Die leerders was:
- Clané Pieters
- Michaan Lubbe
- Monique van Heerden
- Megan Viljoen
- Lizandi Fritz
- Laylee Boucher
- Marlu Thorpe
- Nathan Boucher
- Nathan Webber
- Zander Joubert
Ons leerders het hul puik van hul taak gekwyt en die beoordelaars was baie beïndruk met hul vaardighede en passie.


















