Hoërskool Upington leerder deur na die Rooivleis Produsente Organisasie se Kookfinaal
ADVERTISEMENT
Uppies is super trots op Jaiden Edick (Graad 12) wat deurgedring het na die Rooivleis Produsente Organisasie se Kookfinaal op 13 Junie 2026. Baie geluk, Jaiden! Ons is baie trots op jou!












