Hoërskool Nylstroom NTCE Bake-Off span het ’n 2de plek in Limpopo behaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Nylstroom NTCE Bake-Off span en Boitumelo Shongoane wat ’n ongelooflike 2de plek in Limpopo behaal het! Haar Afrika-geïnspireerde koek was ’n ware meesterstuk wat die vrug van ure se harde werk en oefening is. Julle het gewys dat toewyding en passie altyd beloon word.











