Hoërskool Frans Du Toit Gasvryheidstudie leerders neem aan die Bosveld Bak Kompetisie deel
ADVERTISEMENT
Hoërskool Frans Du Toit Gasvryheidstudie leerders neem aan die Bosveld Bak Kompetisie deel, Vrydag 25 Augustus 2023. En behaal die volgende plekke.
- Koek afdeling: 2de plek, Adele Oosthuizen (Gr10)
- Kolwyntjie afdelig: 3de plek, Lardus van Wysk (Gr10)
- Soettert: 3de plek, Chantelle Lennox (Gr11)











