Hoërskool Fichardtpark verbruikerstudie leerders doen dit weer
ADVERTISEMENT
𝗕𝗟𝗢𝗘𝗠𝗦𝗞𝗢𝗨 𝟮𝟬𝟮𝟱 … 𝗙𝗜𝗖𝗛𝗜𝗘 𝗩𝗘𝗥𝗕𝗥𝗨𝗜𝗞𝗘𝗥𝗦𝗧𝗨𝗗𝗜𝗘𝗦-𝗟𝗘𝗘𝗥𝗗𝗘𝗥𝗦 𝗗𝗢𝗘𝗡 𝗗𝗜𝗧 𝗪𝗘𝗘𝗥!
Baie geluk aan ons leerders wat vir die 18de opeenvolgende jaar as wenners in die Hoërskolebakafdeling by Bloemskou aangewys is! Ons skool is trots daarop om vanjaar se wenners op te lewer:
• Simoné Botha (Graad 11-wenner)
• Tayla-Rose Wepener (Graad 12-wenner) Op die foto’s verskyn ons Graad 10-, 11- en 12-leerders wat almal pryse by Bloemskou verower het.












