Laerskool Helderkruin leerders word ingesluit in provinsialespanne
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders het Laerskool Helderkruin sommer baie trots gemaak met hul insluiting in verskeie provinsiale spanne.
- Lara Wolfaardt het die o.13 Gauteng Netbal Span gehaal.
- Jordan Vorster & Hunter Brits is gekies vir die o.13 Goue Leeus Span.
Welgedaan!













