Hoërskool Ermelo se Jeugskouspan maak skoonskip
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo se Jeugskouspan maak skoonskip. ‘n Klein groepie leerders, het EHS se naam hoog gehou toe hulle hul weer goed van hul taak gekwyt het by die Mpumalanga Jeugskou wat gehou is te Middelburg Hoërskool (Middieplaas) op Woensdag 20 April 2022. Die ses leerders behaal prestasies in die volgende:
- Jade van Strijp: eerste plek Hoenders snr.
- Sudré Meyer: tweede plek Hoenders snr.
- Nia Moller: derde plek Veeplaas Afslaers kompetisie. Sy was ook die jongste deelnemer.
- Martionette Rautenbach: eerste plek Konyne Senior
- Amahle Nzimande: tweede plek konyne Senior
- Zetske van der Merwe: eerste plek Senior Kulinêre Kuns
- Delené Arnoldi: tweede plek Senior kulinêre kuns waar die leerders kolwyntjies moes versier.
Baie geluk aan elkeen van die deelnemers en dankie aan almal betrokke by Jeugskou. Julle tyd en opoffering word waardeer.
Links staan Jade van Strijp en regs Sudré Meyer
Links staan Jade van Strijp en regs Sudré Meyer
Delené Arnoldi










