Laerskool Park Astro quiz-span behaal ‘n skitter eerste plek
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Team Curiosity van Laerskool Park! Hulle behaal ‘n 1ste plek in die 2de rondte van die Wes-Kaap se AstroQuiz. Dit het plaasgevind aanlyn op 15 Mei 2025.
v.l.n.r. Louis de Kock, Marli Pienaar, John Jansen van Rensburg en Zian Conradie









