Laerskool Hartwater neem deel aan die Astro Quiz kompetisie
ADVERTISEMENT
Die volgende 4 leerlinge van Laerskool Hartwater het aan die Astro Quiz kompetisie deel geneem en eindig 1ste plek in die Noord-Kaap, tydens rondte 3.
- Busisiwe Maphanga
- Tswetso Mocumie
- Aitha Mazvimba
- Garren Esau









