Laerskool Hartswater leerlinge het aan die Astro Quiz kompetisie presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende 4 Laerskool Hartswater leerlinge het aan die Astro Quiz kompetisie deelgeneem en eindig 1ste plek in die Noord-Kaap, tydens rondte 3.
Busisiwe Maphanga, Tswetso Mocumie, Aitha Mazvimba en Garren Esau.










