Hoërskool Bredasdorp netbal uitslae
ADVERTISEMENT
Die ROLA o.19A-netbalspan het gedurende die vakansie aan die Paarl Gimnasium Netbaltoernooi deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Sewe wedstryde is gespeel waarvan hulle 6 gewen het. Julle verdien ‘n handeklap!
Netbal Uitslae:











