Laerskool Vredenburg Astroquiz spanne presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredenburg Astroquiz spanne het ‘n eerste (dogters) en tweede (seuns) plek in die Wes-Kaap behaal. Die dogters het ook aan die nasionale kompetisie deelgeneem en het ‘n algehele 5de plek in
die land behaal! Die leerders se name is Daniela Dixon, Lunathi Mhlamanzana, Taryn-Faith Fraser, Skyler Adams (dogters span) en Zander Boonzaaier, Divan Paulissen, Bradley Boys en Kaleb Pienaar.
![]()









