Laerskool Magalieskruin karateka presteer by die JKS Nationals Kampionskappe
ADVERTISEMENT
Rossouw Nel van Laerskool Magalieskruin het deelgeneem aan JKS Nationals Kampionskappe en die volgende prestasies behaal:
Development
- Kata : Goud
- Kumite: Goud
Elite
- Kata: Goud
- Kumite: Goud
Hy het 4 goue ingesamel gedurende die naweek. Baie geluk Rossouw, ons is trots op jou! Hou so aan!










