Hoërskool Vredendal
-
Hoërskool Vredendal Prysuitdeling 2025
Hoërskool Vredendal spog met glans prysuitdeling. Baie geluk aan elke leerder! Leiers Hoofseun – André Louw Hoofdogter – Eden Januarie Akademiese wenners San Mari ... -
Hoërskool Vredendal leerder opgeneem in die Weskus Tafeltennisspan
Zoey Matroos (Graad 12) by Hoërskool Vredendal is opgeneem in die Weskus Tafeltennisspan. Die span neem tydens die vakansie deel aan die Suid-Afrikaanse Interdistrik ... -
Hoërskool Vredendal atleet presteer by die Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms
Wildeklawer Noord Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Brooklyn Waterboer (Graad 9) van Hoërskool Vredendal het ‘n eerste plek verwerf vir Hoogspring, Seuns 0/15, met ‘n ... -
Hoërskool Vredendal rugbyspeler gekies vir die Boland B-span
Baie geluk aan WJ Weideman van Hoërskool Vredendal wat gekies is vir die Boland B 7s span. Hulle neem op die 10-11 Oktober aan ... -
HS Vredendal netbalspanne stap weg as Weskus Topskole wenners
Ons is baie trots op ons O.18, O.16, O.15 en O.14 A-Netbalspanne – na ‘n suksesvolle dag van netbal, stap al vier spanne weg ... -
HS Vredendal leerder neem deel aan die Youth Water Prize kompetisie
Duran Farmer leerder van Hoërskool Vredendal het deelgeneem aan die Wes-Kaap rondte van die South African Youth Water Prize kompetisie te Belville. Na ‘n ... -
Hoërskool Vredendal vaar puik in Fisiese Wetenskap
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Vredendal wat in die Weskus se Top 15 val vir kwartaal 1 in Fisiese Wetenskappe. Ons ... -
Hoërskool Vredendal neem deel aan die Junior Kommissaris-Projek
Die SAPD Junior Kommissaris-Projek is ‘n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) wat daarop gemik is om jongmense te bemagtig as leiers in misdaadvoorkoming ... -
Hoërskool Vredendal leerder vaar puik in karate
Sempai Risa Roothman leerder van Hoërskool Vredendal se teenstander vir haar eerste geveg was Baystrova Bagdana (#2 gekeurde in Rusland). Risa verloor haar geveg ... -
HS Vredendal netbalspelers is opgeneem in die Weskus Netbalspanne
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Vredendal wat in die Weskus-Netbalspanne opgeneem is: O.14 – Jana Vollgraaff – Phoebe van Zyl O.15 ... -
Hoërskool Vredendal Perdry uitslae
Leerder van Hoërskool Vredendal neem André van Rhyn deel aan die Western Mounted Games Q5 & Q6 te Darling. Hy vaar die hele naweek ... -
Hoërskool Vredendal leerders het aan die Taalvasvra deelgeneem
Drie van Hoërskool Vredendal leerders, (Annerie Brand, Elsuné Koegelenberg en Amaré Lloyd) aan die Weskus Onderwysdistrik se taalvasvra deelgeneem. Al drie leerders het goeie ... -
Hoërskool Vredendal spog met Eisteddfod prestasie
Op 23 Mei neem 18 van Hoërskool Vredendal leerders aan Olifantsvallei Eisteddfod aan voordrag, poetry, prosa, prose en sang deel. Hulle behaal uitstekende uitslae. ... -
Hoërskool Vredendal leerder neem deel aan “The Ceder Gravel Race “
Ronald Openshaw leerder van Hoërskool Vredendal het Saterdag, 3 Mei, deelgeneem aan The Ceder Gravel Race. Hy het ‘n afstand van 68km suksesvol in ... -
Leerders van Hoërskool Vredendal neem deel aan die Calvinia Eisteddfod
Hoërskool Vredendal leerders aan Calvinia Eisteddfod deelgeneem. Hulle het aan verskeie drama-, musiek- en kunskategorieë deelgeneem. Ons leerders ontvang 30 Hoogste lof-toekennings (90%+), 26 ... -
Hoërskool Vredendal het gekompeteer in die Driehoek Atletiekbyeenkoms
Hoërskool Vredendal, Hoërskool Lutzville en Augsburg Landbougimnasium het gekompeteer in die Driehoek-Atletiekbyeenkoms: Baie geluk aan Hoërskool Vredendal wat as waardige wenners uit die stryd ... -
Hoërskool Vredendal leerder het aan die Tour de PPA deelgeneem
Ronald Openshaw het Sondag, 23 Februarie, deelgeneem aan die Tour de PPA (105km) in Durbanville. Hy behaal ‘n 3de plek in sy ouderdomsgroep (seuns ... -
Hoërskool Vredendal musiek is Top in Wes-Kaap
Hoërskool Vredendal leerders Musiek in Wes-Kaap is top met 94%. Welgedaan ! -
Hoërskool Vredendal kayak leerders is as ysters op die water aangewys
Op 1 Maart het drie van Hoërskool Vredendal leerders die branders in St. Helenabaai gaan aanpak. Carien en haar spanmaat, Robert Louw, het 3 ... -
Hoërskool Vredendal atlete verbeter die diskus en gewigstoot rekords
Hulle het gekwalifi seer vir SA’s. Chris-Mari het ook twee rekords verbeter by die byeenkoms, Diskus en Gewigstoot. -
Hoërskool Vredendal neem deel aan die Trans Agulhas
Slegs twee maande nadat Carla Engelbrecht(Hoërskool Vredendal) en Dylan Bamberger(Parel Vallei) wegstap as wenners van die uitmergelende Trans Agulhas uitdaagvaart word hulle bekroon as ... -
Hoërskool Vredendal skaakspelers neem deel aan die Wes-Kaaptoernooi
Na afloop van die Weskus Individuele Skaakkampioenskappe waaraan 14 van ons leerders deelgeneem het, is ses van ons spelers in die Weskusspan opgeneem vir ... -
Hoërskool Vredendal atlete neem deel aan die Boland Atletiek byeenkoms
Op 1 – 2 Maart het 22 van ons atlete deelgeneem aan die Boland atletiek byeenkoms wat in die Paarl plaasgevind het. Ons atlete ... -
Hoërskool Vredendal atlete gekwalifiseer vir SA’s
Chris-Mari Nel & Hanna Stemmet : Hoërskool Vredendal atlete het gekwalifiseer vir SA’s. Chris-Mari het ook twee rekords verbeter by die byeenkoms, Diskus & ... -
Fietsryer van Hoërskool Vredendal het met sukses die Cape Town Cycle Tour voltooi
Ronnie Openshaw van Hoërskool Vredendal het met sukses die Cape Town Cycle Tour voltooi. Sy deursettingsvermoë is bewonderenswaardig en ons is trots op sy ... -
Hoërskool Vredendal perdry leerder behaal 1ste plek
Hoërskool Vredendal leerder Anmari Le Roux en haar perd Space Spider, het op Vrydag deelgeneem aan die 3 Gang Kinder Ryperd-Ruiter 18 Jr onder ... -
Hoërskool Vredendal Boland atlete
Op 1 & 2 Maart het 22 van ons atlete deelgeneem aan die Boland atletiek byeenkoms wat in die Paarl plaasgevind het. Ons atlete ... -
Hoërskool Vredendal Trans Agulhas word bekroon as wêreld kampioene
Slegs twee maande nadat Carla Engelbrecht (Hoërskool Vredendal) en Dylan Bamberger (Parel Vallei) wegstap as wenners van die uitmergelende Trans Agulhas uitdaagvaart word hulle ... -
Weskus Individuele Skaakkampioenskappe deelnemers van Hoërskool Vredendal
Na afloop van die Weskus Individuele Skaakkampioenskappe waaraan 14 van Hoërskool Vredendal leerders deelgeneem het, is ses van ons spelers in die Weskusspan opgeneem ... -
High School Vredendal class of 2023 A-learners
Herewith the details of High School Vredendal A-learners: -
Hoërskool Vredendal atleet blink uit in spiesgooi
Dit is met groot trots dat ons kan meedeel dat Anli Engelbrecht derde plek (brons medalje) in spiesgooi vir dogters onder 18 behaal het ... -
Hoërskool Vredendal leerder skitter aan die Talent Africa kompetisie
Minke Cronje ‘n danser van Annelie’s Dans Academy het hierdie jaar weer deelgeneem aan Talent Africa 2023. Sy het aan die volgende items deelgeneem. ... -
Underdogs on top Hoërskool Vredendal wen Interskole 11-5
Interskole 2023: Vanjaar se interskole sal ons almal vir baie lank nog onthou. Die samesyn en feestelikheid waarin die interskole plaasgevind het, was absoluut ... -
Hoërskool Vredendal kwartaal twee hoogtepunte
Op 29 April het 7 van Hoërskool Vredendal leerders deelgeneem aan die Weskaap Kyokushinkaikan kampioenskappe wat by Wynberg, Kaapstad plaasgevind het. Ons leerders het ... -
Hoërskool Vredendal krieketspelers presteer
Die volgende krieketspelers van HS Vredendal het die Noordwes-Boland krieketspan op 26 Februarie en 12 Maart verteenwoordig in wedstryde teen Wes-Boland. Seuns 0.16: MJ ... -
Hoërskool Vredendal Matriekuitslae 2022
Hoërskool Vredendal Matriekuitslae 2022. Baie geluk aan ons matriekklas van 2022. Ons is baie trots op julle! ouers,personeel & beheerliggaam. – 15 A-KANDIDATE -83% ... -
Hoërskool Vredendal leerders presteer uitstekend
Hoërskool Vredendal leerders presteer uitstekend. Hoërskool Vredendal het op Donderdag, 20 Oktober hulle jaarlikse prysuitdeling gehou, die eerste tradisionele prysuitdeling sedert die pandemie. Tydens ... -
Hoërskool Vredendal wintersport eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Hoërskool Vredendal se eerstespanne met trots. Rugby o.19A Netbal o.19A Hokkie o.19A dogters -
Hoërskool Vredendal kwartaal 2 hoogtepunte
Hoërskool Vredendal kwartaal 2 hoogtepunte Wes-Kaap 0.18 Netbalspan Yani Cloete is gekies vir die 0.18 Wes – Kaap netbalspan wat 10 – 15 Julie ... -
Hoërskool Vredendal kwartaal 1 hoogtepunte
Hoërskool Vredendal het 11 atlete na die Boland byeenkoms te Paarl gestuur om vir Noordwes te verteenwoordig: Van daardie 11 atlete het 6 gekwalifiseer ...







































