Hoërskool Vredendal Prysuitdeling 2025
ADVERTISEMENT
Hoërskool Vredendal spog met glans prysuitdeling. Baie geluk aan elke leerder!
Leiers
- Hoofseun – André Louw
- Hoofdogter – Eden Januarie
Akademiese wenners
- San Mari Turner -ACME vir veelsydigheid
- San Mari Tuner – DUX-leerder
- San Mari Turner – Graad 12-toppresteerder
- André Louw – Graad 11-toppresteerder
- Lourens Stephan – Graad 10-toppresteerder
- Marlouise du Toit – Graad 9-toppresteerder
- Jana Vollgraaff – Graad 8-toppresteer
Kultuurwenners
- Elsuné Koegelenberg – Senior Kultuuruitblinker
- Andrié Els – Junior Kultuuruitblinker
- San Mari Turner – Beste Musiekleerder
- Phelisia Mouton – Beste Danser
- Elsuné Koegelenberg – Beste Aktrise
- André Louw & Isange Mpahla – Beste Redenaar
- San Mari Turner – Best Bydrae tot Afrikaans
Sportwenners
- Jandré Esterhuyse – Senior Sportman van die jaar
- Chris-Mari Nel – Senior Sportvrou van die jaar
- Brooklyn Waterboer – Junior Sportman die jaar
- Lea-Maré Engelbrecht- Junior Sportvrou van die jaar
- Paul Liebenberg – Senior Rugbyspeler van die jaar
- Brooklyn Waterboer – Junior Rugbyspeler van die jaar
- Anli Engelbrecht – Senior Netbalspeler van die jaar
- Lea-Maré Engelbrecht & Iné van Zyl – Junior Netbalspeler van die jaar
- Lehandro van Zyl – Seuns Hokkiespeler van die jaar
- Megan Els – Dogters Hokkiespeler van die jaar
- Sebastian Nel – Krieketspeler van die jaar
- Jandré Esterhuyse – Seuns Atleet van die jaar
- Chris -Mari Nel –Dogters Atleet van die jaar
- Samuel de Wet – Seuns Tennisspeler van die jaar
- Hanna de Wet – Dogters Tennisspeler van die jaar










































