Hoërskool Nylstroom Prysuitdeling 2022
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nylstroom Prysuitdeling 2022
DUX – leerling en Nylie van die jaar: Khomotso Selema

Sportseun van die jaar: Heinrich Steffen

Sportdogter van die jaar: Tariro Nkosi
Kultuurseun van die jaar: Tiisetso Selema
Kultuurdogter van die jaar: Lesedi Nkgodi












