Hoër Landbouskool Boland prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland prysuitdeling 2023.
Sportprestasies :
- Ruan Viviers – Veelsydigste sportman
- Rennie Swarts – Senior sportprestasie van die jaar
- Jaeger Coetzee – Junior sportprestasie van die jaar

Op die foto: Ruan Viviers, Rennie Swarts, en Jaeger Coetzee
Baie geluk aan ons Dux-Leerder van 2023 Stephan Fourie. Hy ontvang ook die Fakulteit Agri-Wetenskappe Stellenbosch se Prestige Beurs.

Stephan Fourie









