Die Hoërskool Wagpos Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Welgedaan aan die leerders van Die Hoërskool Wagpos met hul puik prestasies .Ons is trots op julle !
- Elisma Wilken – Volhard Trofee
- Sulize Henning – Sportvrou van die jaar-Du Plessis Bemarking Trofee
- Roelof van Wyk – Sportman van die Jaar-Neels Coetzee Trofee
- Damian Oshiek – Veelsydigste sportvrou van die Jaar-1978 Matrieks Wisseltrofee
- Zandré Gower – Veelsydigste Matriekulant- Dalian Malan Trofee
- Adriaan du Plessis – Dux leerder,Gr.12 leerder met die hoogste gemiddeld-N.J.Steenkamp Trofee
















