Laerskool Louis Trichardt
-
Laerskool Louis Trichardt learners qualified for the AMESA Maths Olympiad.
Good luck to 7 of Laerskool Louis Trichardt learners who qualified to take part in the final round of the AMESA Maths Olympiad. The ... -
Laerskool Louis Trichardt learner received Limpopo Colours in Rugby
Congratulations to Serole Netshituka learner of Laerskool Louis Trichardt who received his Limpopo Colours in Rugby. Serole is now also part of the U12 ... -
Laerskool Louis Trichardt learners participated online in the Orators
Congratulations to the following learners who participated online in On-the-tip-of-your-tongue orators during 12-14 May. The following learners have been invited to participate in the ... -
Laerskool Louis Trichardt onder 13 A netbalspan vaar puik
Baie geluk aan Laerskool,Louis Trichardt o.13A Netbalspan wat die naweek (31 Mei 2025) uitsonderlik presteer het tydens die Capricorn Distrik Kampioenskappe te PHS. Die ... -
Laerskool Louis Trichardt spog met ‘n onder 13 Limpopo netbalspeler
Baie geluk aan Elani Kruger leerder van Laerskool Louis Trichardt wat opgeneem is in die o.13 Limpopo Netbalspan! Ons is baie trots op jou ... -
Laerskool Louis Trichardt fietryers word vereer
Tydens die Desember vakansie was drie van Laerskool Louis Trichard se fietsryers vereer tydens die Limpopo Toekenningsgeleentheid te Polokwane. Luan Smit was algeheel 3de ... -
Laerskool Louis Trichardt leerders deur na volgende rondte van die Horison Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Louis Trichardt wat deurgedring het na die volgende rondte van die Horison Wiskunde Olimpiade wat plaasvind ... -
Laerskool Louis Trichardt atlete presteer puik tydens die SA Atletiek Kampioenskappe
Baie geluk aan Christiaan Odendaal en Mieke Knoetze wat pragtig presteer het tydens die SA Atletiek Kampioenskappe wat plaasgevind het op 20-22 Maart 2025 ... -
Laerskool Louis Trichardt 2024 Prysuitdeling
Laerskool Louis Trichardt 2024 Prysuitdeling: Leiers: 2025 Seuns en Dogters Prefekte: Baie geluk aan die volgende seuns en dogters wat verkies is tot ... -
Laerskool Louis Trichardt cyclist excel
Congratulations to all the cyclist who held our name High during the last school race of the season. Triegies is 2nd overall in Limpopo! ... -
Laerskool Louis Trichardt redenaars skitter aan die ATKV Nasionale finaal
Laerskool Louis Trichardt leerders Elizma Truter en Masana Muladi het op Maandag, 12 Augustus 2024, aan ATKV se Nasionale finaal te ATKV Klein Kariba ... -
9 Laerskool Louis Trichardt boys were chosen for the Capricorn District Cricket Teams
Congratulations to the 9 Laerskool Louis Trichardt boys who were chosen for the Capricorn District Cricket Teams! These boys will compete again before the ... -
Laerskool Trichardt rugby shine at the Mpumalanga play offs
Laerskool Trichardt U11 and First teams finishes as Mpumalanga winners. Our U9 team ends 3rd in the championships. -
Laerskool Louis Trichardt Prysuitdeling 2023
Laerskool Louis Trichardt is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het asook op ons nuwe hoofleiers vir 2024. Hoofleiers vir ... -
Laerskool Louis Trichardt fietsryers presteer pragtig
Baie geluk aan die Laerskool Louis Trichardt fietsryers wat hierdie naweek pragtig presteer het tydens die fietsry te Stanford. Hierdie 4 leerders het ook ... -
Laerskool Louis Trichardt ruiter vaar uitstekend in die Nasionale Uithourit kompetisie
Baie geluk aan Laerskool Louis Trichardt ruiter Juan van Tonder wat die 1ste plek behaal het tydens die SANESA Nasionale Uithourit te Louwna op ... -
Laerskool Louis Trichardt leerders presteer in kultuur
Baie geluk aan Lika Burger en Faith Mpheiwa wat pragtig presteer het by die ATKV Finaal in Worcester. Lika behaal ‘n 13de plek in ... -
Laerskool Louis Trichardt leiers vir 2023
Hiermee Laerskool Louis Trichardt se prefekte vir 2023, baie geluk aan al die leerders wat verkies is. Prefekseuns 2023 Prefekdogters 2023 Mediaprefekte Snoepieprefekte -
Laerskool Louis Trichardt se eerste spanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.