Laerskool Louis Trichardt fietryers word vereer
ADVERTISEMENT
Tydens die Desember vakansie was drie van Laerskool Louis Trichard se fietsryers vereer tydens die Limpopo Toekenningsgeleentheid te Polokwane.
- Luan Smit was algeheel 3de in die XCO Limpopo Reeks, hy verwerf ook sy Limpopo Kleure en ‘n Limpopo MTB Federation Achievement Award.
- Conner Leeson was algeheel 3de in die XCO Limpopo Reeks, en hy verwerf ook ‘n Limpopo MTB Federation Achievement Award.
- Mauritz Meiring was algeheel 2de in die XCO Limpopo Reeks. Hy verwerf ook sy Limpopo Kleure en ontvang ‘n Limpopo MTB Federation Achievement Award.










