Laerskool Louis Trichardt leerders deur na volgende rondte van die Horison Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Louis Trichardt wat deurgedring het na die volgende rondte van die Horison Wiskunde Olimpiade wat plaasvind op 11 Mei 2025.
- Christiaan Greyling
- Josh Diko
- Jahno Muller
- Francois van Heerden
- Rofhiwa Tshikhudo
- Christopher Swart
- Karli Bezuidenhout
- George Harris
- Lienke le Roux
- Princess Mukono
- Tine Gondo

Voor: Christiaan Greyling, Josh Diko, Jahno Muller, Francois van Heerden, Rofhiwa Tshikhudo.
Agter: Christopher Swart, Karli Bezuidenhout, George Harris, Lienke le Roux, Princess Mukono, Tine Gondo.









