President Brand Primêr Skool karateka verower ‘n brons medalje
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Leah Nel leerder van President Brand Primêre Skool wat Suid-Afrika met trots verteenwoordig het en ‘n brons medalje verower het by die Karate-do Goju-kai Global Kampioenskappe in Japan.










