Hoërskool Vredendal neem deel aan die Junior Kommissaris-Projek
ADVERTISEMENT
Die SAPD Junior Kommissaris-Projek is ‘n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) wat daarop gemik is om jongmense te bemagtig as leiers in misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid.
Die volgende leerders van Hoërskool Vredendal is gekies om deel te wees van hierdie projek:
- Andrie Els
(Junior Stasiebevelvoerder)
- Zyllah Davids
(Junior Sigbare polisierings bevelvoerder)
- Isange Mpahle
(Junior Ondersteuningsdienste bevelvoerder)
- Dylan Hendricks
(Junior Speurbevelvoerder)
- Asher Makamba
(Junior Uitreike- en Kommunikasiebevelvoerder)
Baie geluk julle!











