AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Reddam House Helderfontein student selected across three age groups for Gauteng ice hockey

  • Treverton College paddling news

  • Nuwe Voorkoms vir die siekekamer by Laerskool Aliwal-Noord

  • Laerskool Louis Leipoldt neem deel aan die Dink of Sink Debatkompetisie

  • ECD Practitioner Training Programme Strenghens early learning in Local Communities


Laerskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News
Home›Regional News›Mpumalanga›Lowveld›Laerskool Nelspruit›Laerskool Nelspruit spog met 32 inheemse boomspesies

Laerskool Nelspruit spog met 32 inheemse boomspesies

By Andreneza Damonse
16th August 2024
438
0

ADVERTISEMENT


Share:

Laerskool Nelspruit het die inisiatief geneem om ‘n projek te loots om al die inheemse bome wat op ons skoolterrein voorkom te begin benoem. Dit is natuurlik ‘n baie tydsame proses en aan die einde van fase een, is ons trots om bekend te maak, dat Laerskool Nelspruit reeds met 32 inheemse boomspesies kan spog..

Die Nellies het mense genader wat bekend is vir hul liefde en kennis van bome om ons te kom help om die bome te identifiseer.

Oom Flipman du Plessis, afkomstig van Pretoria het aan die stuur van sake gestaan en hy is ondersteun deur plaaslike inwoners van Nelspruit, Kobus en Jeanette de Witt asook Neels Snyman wat die vervaardiging van die naambordjies behartig het.

Meer inligting oor Flipman du Plessis:

“My liefde vir die bome lei tot ‘n inheemse boomkwekery in Pretoria. So leer ek bome meer intens ken. In 2005 tree ek af en verhuis na ‘n natuurreservaat in die Thabazimbi-distrik. So word ‘n droom verwesenlik. Hier land ek tussen ‘n groep liefhebbers en kenners van inheemse bome. Baie ure en jare se passie en liefde vir bome. Dit is eerder n roeping, met ons leuse: BEKEND MAAK BEMIND.”

Baie dankie aan Mnr. Fourie du Plessis wat die projek geloots en geïnisieer het. “Ek het ‘n groot liefde vir die natuur, bome fassineer my ongelooflik baie!” Die doel van die projek is ook om die liefde vir die natuur by ons leerders te aan te hou kweek en belangstelling in bome te prikkel. Sover ons kennis strek is ons die enigste laerskool in die Laeveld/Mpumalanga/Suid-Afrika wat so ‘n projek al geloots het. Wat ons naambordjies so uniek maak is die QR-kode op die bordjies wat geskandeer kan word met ‘n slimfoon en onmiddelik kry jy dan meer inligting oor die betrokke boom. Ons kan nie wag om met die volgende fase te begin nie.

TagsProjek
Previous Article

Crawford International Ruimsig learner participated at one ...

Next Article

Paul Roos VS Grey College: Grey Kollege ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool VredendalRegional NewsSwartland and West CoastWestern Cape

    Hoërskool Vredendal neem deel aan die Junior Kommissaris-Projek

    4th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Swellendam leerders wys hoe energie bespaar kan word

    5th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaerskool Aliwal-NoordRegional News

    Nuwe Voorkoms vir die siekekamer by Laerskool Aliwal-Noord

    12th June 2026
    By Andreneza Damonse
  • BolandLaerskool WA JoubertRegional NewsWestern Cape

    Laerskool WA Joubert se “Winterhoop” projek is ‘n reuse sukses

    6th June 2025
    By Andreneza Damonse
  • CenturionGauteng PretoriaHoërskool ZwartkopRegional News

    Leerder is Hoërskool Zwartkop se skaaktrots

    7th June 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool AristeaNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Aristea het sy eerste interklas atletiekbyeenkoms gehou

    31st March 2025
    By Andreneza Damonse

  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby se landloop atlete lewer blink vertonings by die ABSA Run Your City 10km

  • HelderbergLaerskool EikestadRegional NewsWestern Cape

    Atletiek uitslae vir Laerskool Eikestad

  • Eastern CapeLaerskool KabegaPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Kabega Primary judoka received her orange belt

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us