Laerskool Aristea het sy eerste interklas atletiekbyeenkoms gehou
ADVERTISEMENT
Laerskool Aristea het sy heel eerste Interklas Atletiekbyeenkoms gehou. Klasse het aangetrek volgens `n tema en sake op die atletiekbaan uitgehardloop. Daar was klomp gees en gesonde kompetisie gewees tussen al die klasse. Baie geluk aan die twee wen klasse vir die beste gees en atletiekbeker.










