Laerskool Newton swemmer word aangewys as Junior Victor Ludorum
ADVERTISEMENT
Laerskool Newton leerders Nicholas Harbron het, 11-12 Oktober, aan die Otters Prestige gala te Bloemfontein deelgeneem. Hy ontvang die volgende medaljes:
- Goud-200m IM
- Silwer-50m Vryslag
- Silwer-200m Vryslag
- Brons-50m Vlinderslag
- Brons-100m Borsslag
Hy ontvang ook die Junior Victor Ludorum beker!

Nicholas Harbron









