Worcester Primêre Skool swemmers blink uit by LS Gericke swemgala
ADVERTISEMENT
Die Worcester Primêre Skool swemmers het op 8 Maart aan Laerskool Gericke se swemgala deelgeneem. Die swembad is 50m lank en 27 Swemmers het deelgeneem. Die uitslae was as volg:

a.l.n.r.: Disha Patel (borsslag – brons en 2 silwer vir rugslag en vlinderslag), Paris Burger (200m Individual medley – brons), Milla Cloete (vlinderslag – 3de en 100m vryslag – 1ste), Yemima Guntelach (100m rugslag – 3de) v.l.n.r.: Mila Kock (4 goud en ‘n nuwe rekord in borsslag), Carl van der Westhuizen (rugslag – brons), Xander Fouché (100m rugslag – 3de, 100m vryslag – 1ste), William Steinberg (rugslag – brons en vryslag – brons) *Xander, Yemima en Milla het 5 Maart aan die Level 1 Regional Championships by Generation School in Somerset-Wes deelgeneem









