Primêre Skool Worcester hou suksesvolle kaskardag
ADVERTISEMENT
Die Primêre Skool Worcester se kaskardag was een groot sukses en ’n ontploffing van kleur! Van ons kleinste maatjies in Graad R tot ons groot Graad 7’s het die bane warm gery. It was great to see how every learner enjoyed the day – everyone looked absolutely fantastic in their colourful outfits and creatively decorated cars. Baie geluk aan elke graad se wenner wat met die louere weggestap het! Julle het hope gees gewys. Dankie aan die OOV vir hulle puik reëlings!














