Die Laerskool Aliwal-Noord Alie-Raad kaskar kompetisie 2023
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Aliwal-Noord Alie-Raad kaskar kompetisie: Competitiveness is an inherent characteristic of mankind! In Alie-land, HEALTHY competition is encouraged and it serves to reach higher goals. We combined good, clean and competitive fun, with an activity that all Alies participated in, even if it is just to encourage their team mates. Die Alie-raad het basiese kaskar raamwerke ontvang. Hulle moes die ontwerp beplan en self die versierings bou. Tydsbeplanning, beperkte boumateriaal en onverwagse uitdagings (toe die twee spanne ontwerpe moes uitruil) het almal kosbare lewenslesse geleer. Alies gaan voortbou op hierdie nuwe vet-pret tradisie!

















