Primêre Skool Jordania tennisspelers vaar puik tydens die Limodo Tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Jordania o.11 tennisspelers het Jordania se naam hoog gehou tydens die Limodo Spar Tennistoernooi.
Die leerders het Jordania met trots verteenwoordig. Dit was ‘n waardevolle ondervinding en weereens het Jordania se leerders uitstekende prestasies behaal. Ons is baie trots op hierdie leerders.











