Hoërskool Rustenburg tennisspelers vaar uitstekend by TSA-toernooi
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg-tennisspelers het die afgelope naweek, 11 – 13 Augustus 2023, aan die TSA-toernooi te Middelburg deelgeneem. Baie geluk met jul PUIK prestasies! Ons is waarlik trots op elkeen van ons tennisspelers.

Ryan Murrish, Waldo de Beer, Jaques Hugo, Gerhard Pretorius, Annemie Pretoruis, Niané Pretorius, Nicolene Cloete.









