Goudveld Hoërskool se landbou leer meer oor Landbou-Chemie
ADVERTISEMENT
Goudveld Hoërskool se landbou leer meer oor landbou-chemie en die baanbrekers van hierdié veld. Baie dankie aan InteliGro wat vir ons leerders dié geleentheid bied en ook betrokke is by ons boerdery. Ons landbou-leerders begin so stuk-stuk van die ryp groente te oes. Die Gouties se groentetuin kom nou mooi aan die gang!
![]()










