Laerskool Seodin tennisspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die tennisspelers van Laerskool Seodin wat voor die Desember vakansie aan die Noord-Kaap proewe deelgeneem het.
Die uitslae is as volg:
- Demi Kruger – sy eindig 8ste in die o.12 ouderdomsgroep.
- Elgre de Klerk – sy eindig eerste in die o.12 ouderdomsgroep.
- Anushka Celliers – eindig 6de in die o.11 ouderdomsgroep.
Laerskool Seodin is opgewonde vir die 2026 seisoen.










