Bethlehem Voortrekker Limodo Tennistoernooi uitslae
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Limodo- Tennistoernooi uitslae: Aan die einde van ‘n wonderlike toernooi, is ons trots op al ons spelers wat aan die toernooi deelgeneem het.
- Ons 1ste Meisies wen “n Brons medalje in die A-afdeling.
- Die 2de Meisies eindig in top 10 van die A-afdeling en ons 3de & 4de Meisies eindig top 12 van die B- afdeling.
Baie geluk aan elkeen van julle wat ons skool se naam hoog gehou het en goeie sportmangees deur die hele toernooi gewys het!

Links na regs Mianca van Niekerk, Heili Pretorius, Joma Viljoen, Annika van Rooyen

Links na regs: Danè van Niekerk, Lunè Amaro, Marjorie Naude, Cloë Opperman

Links na regs: Ermari Botha, Noëline Mathee, Cerise van Rooyen, Ilze Botha, Ilne le Roux









